Mission

Back to the Bible Mission (BBM) celebrates 27 years of service to our Lord and Saviour Jesus Christ.  Its primary focus is preparing men and women for service in God’s Plan.  BBM, to help believers to “Grow in Grace and Knowledge of Jesus Christ” (2 Peter 3:18).

BBM comprises Staff and Student Facilities.  Student facilities include separate Men’s and Women’s Accommodation, a combined Dining Hall, Chapel for services, worship and lectures and a well equipped Library.  Staff facilities include Administration offices, Staff Dining Room and limited accommodation for staff members.

A few pictures have been included in this feature article to give the reader a view of how God has provided abundantly to those who honour Him.

Advertisements

3 thoughts on “Mission

  1. Aan wie dit mag aangaan.
    Ek is Emile de Villiers seun van oorlede oom Felix de Villiers wat sy motor en geld aan jul nagelaat het.
    Na aanleiding van die ondersoek teen die skool. Danie Louw wat ondersoek instel is teen almal en alles waar sy x vrou en familie betrokke was. Laatweet net die ondersoekers dat dit die man was wat na hy ñ ou tannie geklap het op die preekstoel klim en preek
    Sy gemeente in Florida het onder sy leiding doodgeloop en sy eie kinders wil niks met hom tedoen hê nie. Hy terroriseer sy x (my sus) deur gereeld by haar blyplek verby te stap. (Werkloos)
    Suur druiwe en ń siek gees.

    Mag ons Vader jul wysheid en leiding en beskerming gee vir die jare wat kom.
    Gaan voort met die goeie werk om die ware evangelie uit te brei.

    Emile de Villiers sel: 0824619071

    Like

    1. Geagte E. de Villiers

      Ons is opreg dankbaar vir wyle oom Felix de Villiers vir sy gehoorsaamheid aan God om sy moter aan BBM te skenk, wat ons met toestemming van sy kinders, tot geld gemaak het, om te help met die betaling van ‘n ander Kombi na BBM s’n gesteel is.

      Ons eer die Here vir die finansies wat oom Felix nagelaat het, om te help met die herbou van die Nuwe Jerusalem Kantore en huis.

      Wat Danie Louw betref. Hy het baie gebede nodig.

      Groete
      BBM

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s